pipet
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pipet | pipette |
- pi•pet
- (chemie), (gereedskap) 'n Meettoestel wat 'n presiese hoeveelhied vloeistof afmeet
- 20 cm3 van ’n 1,3 mol·dm−3 kaliumhidroksied (KOH) oplossing is met ’n pipet na ’n koniese fles oorgedra en teen salpetersuur (HNO3) getitreer.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pipet.