Gaan na inhoud

piramidaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   piramidaal    piramidale    piramidaals  
pi•ra•mi•daal
(wiskunde), (chemie) wat die vorm van 'n piramide het
  1. Die aard en inhoud van ons kursusse, wat piramidaal opgebou is van die basiese menskundige wetenskappe tot by die meer praktiese toegepaste voorligtingsmetodieke (sien fig. 7), is daarop gemik om die kloof tussen die teorie en die praktyk te oorbrug. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pyramidal(en)
Nederlands: piramidaal(nl)