Gaan na inhoud

pirofiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pirofiet    pirofiete  
pi•ro•fiet
(plantkunde) 'n Plant wat aangepas is by 'n omgewing waar brande gereeld voorkom en byvoorbeeld eers blom of ontkiem na 'n brand
  1. Omdat [rooibos] 'n pirofiet is ('n plantsoort wat vuur verdra), maak dit staat op brande vir ontkieming (die ontwikkeling van 'n saad tot 'n plant) [1]

    Sinonieme

Vuurplant


    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pyrophyte
Nederlands: pyrofyt(nl) m
  1. [Rooibos: Als wat jy moet weet oor SA se eie ‘wonderplant’; Cum Laude Media; 2022]