pistool
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pistool | pistole |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pistooltjie | pistooltjies |
- pis•tool
- (militêr) 'n Handvuurwapen waarvan die kamer deel is van sy loop
- Die ontwerp van die 'pistool word veral gekap gegewe die feit dat ook kinders die slagoffers is van massaskietery in die VSA[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|