Gaan na inhoud

pizsels

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pizsels     
Pizsels is stowwe, veral 'n sous of stukkies kos, wat bo-op ander kos gesit word om dit ekstra geur te gee en om dit aantreklik te laat lyk. (toppings)

    Sinonieme

snippers², kapsels², kerfsels