Gaan na inhoud

plaag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  plaag    plae  
  1. (medies) 'n Siekte wat in 'n area heers
  2. (biologie), (landbou) 'n Groot swerm diere, veral insekte soos sprinkane, wat alles vreet
  1. Die derde plaag van die Covid-19 infeksies het Suid Afrika nou getref en veral ons in Gauteng loop die ergste deur.[1]
  2. Daar was twee redelike ernstige ongelukke oor die naweek tussen Keetmanshoop en Mariental aangemeld as gevolg van 'n plaag sprinkane op die pad.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plague(en)
Nederlands: plaag(nl) v/m
Sotho (Noord-): leuba
Sotho (Suid-): sewa(st)
Tswana: leroborobo(tn)