Gaan na inhoud

plaasvervanger

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  plaasvervanger    plaasvervangers  
plaas•ver•vang•er
Iets of iemand wat in die plek van iets of iemand anders is.
Margarien kan as plaasvervanger vir botter dien.

    Sinonieme

surrogaat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: substitute(en)
Nederlands: plaatsvervanger(nl)