plaasvind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  plaasvind 
Verlede Tyd  ek   het plaasgevind        

Woordafbreking

plaas•vind

Werkwoord

    Betekenisse

Gebeur; afspeel; geskied.

    Voorbeeldsinne

Dit is belangrik om te besef dat verwering moet plaasvind voor erosie kan plaasvind.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: take place(en)
Nederlands: plaatsvinden(nl)