Gaan na inhoud

plaattektoniek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die bewegende plate
Enkelvoud Meervoud
  plaattektoniek     
plaat•tek•to•niek
(geologie) Die teorie wat die ligging van kontinente, oseane, berge en ander strukture in die aardoppervlak verklaar, asook die voorkoms van aardbewings, vulkane, oseaantrôe en mid-oseaanriwwe. Volgens hierdie teorie is die litosfeer verdeel in tektoniese plate wat onafhanklik van mekaar beweeg.
  1. Suid-Afrika se rol word ook prominent in die verhaal ingewerk: Alex du Toit se drywende kontinente wat plaattektoniek geword het, Raymond Dart en die Taungskedel, Hilary Deacon en Sarah Wurz se opgrawings by Klasiesrivier, Uwe Reimold en meteorietimpakte, Hannes Theron en die konodontfossiele van die Sederberg[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plate tectonics(en)
Nederlands: platentektoniek(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor plaattektoniek.