Gaan na inhoud

plakkind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  plakkind    plakkinders  
Grootouers, ander familie of vriende noem 'n kind wat sommer net by hulle gelos word omdat die ouers net van hulle "ontslae" wil raak, 'n plakkind.

    Sinonieme

stortkind