Gaan na inhoud

planêr

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   planêr    planêre    planêrs  
pla•nêr
(chemie), (wiskunde) Wat in een vlak lê
  1. Daar is bewys dat vierkantig planêre [Rh(O,O’-Bid)(CO)2] komplekse effektief die metalofiliese interaksies tussen rodium(I) kerne in die konstruksie van oneindigende eendimensionele metaalkettings in die vaste toestand kan fasiliteer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: planar(en)
Nederlands: vlak(nl), planair(nl)