plasties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | plasties | plastiese | |
- In staat om gevorm te word; vormbaar; vormgewend; kniebaar; nie elasties nie.
- Van plastiek gemaak.
- Plastiese materiale vervorm maklik en keer nie na hul oorspronklike vorms terug nie. Die bene van babas is plasties en vormbaar, maar word met die loop van tyd harder.
- As ons kamp gebruik ons plastiese eetgerei. Die borde is ook plasties.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|