Gaan na inhoud

plateer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek plateer  
Verlede Tyd  ek  het geplateer      
Verlede deelwoord geplateerde   
pla•teer
(chemie) Om iets aan elektroplatering te onderwerp, om 'n dun lagie metaal op iets neer te slaan
  1. In die praktyk werk elektroplatering so (sien figuur 8 en 9): die voorwerp wat jy wil elektroplateer word aan die negatiewe kant van ’n sel met ’n draad gekoppel. Die metaal waarmee jy die voorwerp wil plateer, word met ’n draad aan die positiewe kant van die sel gekoppel. [1]

    Sinonieme

Elektroplateer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plate(en)
Nederlands: plateren(nl)