Gaan na inhoud

platvis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  platvis    platvisse  
plat + vis
plat•vis
(visse) 'n op die seebodem lewende vis uit die op Wikispecies Pleuronectiformes
Ek het gisteraand vir ons hierdie “kwaainaam” vis, die platvis (want jy mag nie sy regte naam meer sê nie) gebraai en dit was uit die boeke.[1]

    Hiponieme

Bot, skol, tongvis

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: flatfish(en)
Nederlands: platvis(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor platvis.