Gaan na inhoud

platwurm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  platwurm    platwurms  
plat + wurm
plat•wurm
(diere) 'n Wurmagtige dier sonder deurlopende dermkanaal, wat tot die filum op Wikispecies Platyhelminthes behoort
  1. Kefalisasie is eerste gesien by die platyhelminthes – die platwurms – wat sintuigorgane in die kopstreek het, en is aanwesig by die res van die bilateraal simmetriese dierefilums.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: flatworm(en)
Nederlands: platworm(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor platwurm.