Gaan na inhoud

pletbaarheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pletbaarheid    pletbaarhede  
plet•baar•heid
(fisika) die mate waarin iets pletbaar is
  1. Goud, met sy besonder ryk glans (saam met koper die enigste gekleurde metaal), sy edelkarakter wat meebring dat dit nie korrodeer by blootstelling aan die atmosfeer nie, en sy smeebaarheid en pletbaarheid, het die mensdom oor verskeie millennia bekoor, met bewondering gelaat en geïnspireer. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: malleability(en)
Nederlands: pletbaarheid(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pletbaarheid.