Gaan na inhoud

pliebaadjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pliebaadjie    pliebaadjies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pliebaadjietjie     pliebaadjietjies  
Pliebaadjies is ooreenkomste tussen beskuldigdes en aanklaers waarin beskuldigdes instem om skuldig te pleit op sommige of al die aanklagte teen hulle in ruil vir toegewings van die aanklaers.

    Sinonieme

pleitooreenkoms