Gaan na inhoud

ploeg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ploeg    ploeë  
(landbou), (gereedskap) 'n Werktuig wat in die akkerbou gebruik word om die grond waarin 'n gewas gesaai of geplant word om te keer, te verbrokkel en voor te berei
  1. Die ware betekenis van bewerking verwys na enige voorbereiding van grond wat beplant gaan word. Dit sluit in ploeg, eg of skoffel.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plough(en)
Nederlands: ploeg(nl) v/m
Sotho (Noord-): lema
Sotho (Suid-): lema(st)
Tswana: lema(tn)