poeding
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| poeding | poedings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| poedinkie | poedinkies |
- poe•ding
- (kookkuns) 'n Gewoonlik soet nagereg wat met melk gemaak en met stysels soos mielieblom verdik word, moontlik aangevul met 'n proteïengelmiddel soos eiers, vla, vlapoeier of gelatien.
- Maar jy kan darem gerus van Annekie se poeding proe, net om te sien hoe lekker sy kan poeding maak[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|