Gaan na inhoud

poef

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tussenwerpsel
poef!
(onomatopee) die geluid van 'n val op 'n kussing, van 'n enjin of van skote
Poef! Poef! Poef! En, ná die tyd, wanneer hy lê en roggel op die grond, sal ek hoor wat was sy verskoning.[1]
Enkelvoud Meervoud
  poef    poefe, poefs    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  poefie     poefies  
  1. (meubels) sitsak; opgestopte lae vloerkussing
  2. stoelgang
  1. Wanneer jy 'n poef koop, oorweeg wat jy wil hê daardie poef moet doen. [2]
  2. Hardlywigheid word nie bepaal deur die hoeveelheid kere wat jou baba se magie werk nie, maar deur die hard- en droogheid van sy poef.[3]