poeier
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| poeier | poeiers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| poeiertjie | poeiertjies |
- poei•er
- Die fyn deeltjies wat die gevolg is van die redusering van 'n droë stof deur stamp, maal of triturasie, of die gevolg van verrotting.
- Die poeier word gemaak van koring wat ontkiem, gedroog en fyngemaal is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | poeier |
| Verlede Tyd | ek | het gepoeier |
- Om tot fyn deeltjies te reduseer; om tot 'n poeier te stamp, maal of vryf.
- Om poeier op die hare of vel te gebruik
- Die ontkiemde en gedroogde koring word tot moutpoeier gepoeier.
- Die juffertjies het hul neuse kordaat gepoeier, ken ook die deuntjie uit die kop.[2]
- 2. Poeierpouse
| Vertalings: 1. Om tot fyn deeltjies te reduseer | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Om poeier op die hare of vel te gebruik | |||
|---|---|---|---|