Gaan na inhoud

poeierpouse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  poeierpouse    poeierpouses    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  poeierpousetjie     poeierpousetjies  
poeier + pouse
poei•er•pou•se
'n Poeierpouse is 'n kort pouse om die toilet te gebruik, veral tydens 'n vergadering, reis of tussen stelle in tennis.

    Sinonieme

pienkpouse, geriefspouse, bloupouse, verligglip

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: comfort break(en)