poekoe
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| poekoe | poekoes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| poekoetjie | poekoetjies |
- poe•koe
- (soogdiere) Kobus vardonii, 'n wildsbok wat in die noorde van Botswana voorkom.
- Die poekoe is 'n middelslagbok met 'n horisontale rug.
| Vertalings: poekoe | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor poekoe.