Gaan na inhoud

poel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Poel in Wyoming
Enkelvoud Meervoud
  poel    poele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  poeletjie     poeletjie  
  1. (geologie) 'n relatief klein stilstaande watermassa
  2. versameling wat in voorraad is
  1. In die Mediterreense bioom onder 'n tweede stel koepels kan jy jou selfs verlustig aan 'n pragtige poel waterblommetjies uit die Kaap[1]
  2. [Daar is] mense wat verstaan dat rugby afhanklik is van die ontwikkel van talent van die hele poel van seuns en nie net die A spanne nie.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pool(en)
Nederlands: poel(nl) m