Gaan na inhoud

poets

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  poets    poetse  
Grap wat op iemand gespeel word
  1. Die negatiewe beskouers van Aprilgekkedag beskryf die poetse as “grillerig en manipulerend”, gebaseer op schadenfreude en misleiding.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prank(en)
Nederlands: poets(nl) v/m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek poets  
Verlede Tyd  ek  het gepoets    
Teenwoordige deelwoord poetsend   
Verlede deelwoord gepoetste   
Om deur met 'n lap te vryf skoon te maak
  1. Ouma het ons skoene gepoets en ons rokke gestryk, en vir ons Brasso gegee om ons pennies mee blink op te vryf[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: polish(en)
Nederlands: poetsen(nl)