Gaan na inhoud

pofadder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Pofadder
Enkelvoud Meervoud
  pofadder    pofadders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pofaddertjie     pofaddertjies  
pof + adder
   
(lêer)
pof•ad•der
(reptiele) op Wikispecies Bitis arietans, 'n giftige slang wat tot die familie van adders op Wikispecies Viperidae hoort
'n Oomblik van dapperheid en “simpelheid” het amper in 'n nagmerrie ontaard vir 'n 17-jarige seun toe hy deur 'n pofadder gepik is[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: puff adder(nl)
Nederlands: pofadder(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pofadder.