polêr
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | polêr | polêre | polêrs | |
| Vergrotend | polêrder | polêrders | ||
| Oortreffend | polêrste | |||
- po•lêr
- (chemie) wat gekenmerk word deur die teenwoordigheid van 'n elektriese dipool omdat die ladingsverspreiding nie simmetries is nie
- ’n Polêre molekule is een waar daar ’n verskil in elektronegatiwiteit tussen die atome in die molekule voorkom, in so ’n mate dat die gedeelde elektronpaar meer dikwels nader aan die atoom beweeg wat die elektronpaar sterker aantrek.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|