poliëtileen
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| poliëtileen | poliëtilene |
- po•lië•ti•leen, poli•etileen
- (chemie), (polimeertegnologie) 'n Polimeer van die alfa-olefien eteen, met die algemene formule (CH2CH2)n.
- . Wanneer ’n klomp eteenmolekules verbind word, vorm ’n polimeer, genoem politeen (algemeen bekend as poliëtileen). [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|