Gaan na inhoud

polimorf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  polimorf    polimorfe  
po•li•morf
(chemie) 'n Ander kristalstruktuur van dieselfde kristallyne materiaal
  1. Kalsiet is 'n polimorf van kalsiumkarbonaat (CaCO3) wat baie algemeen in die natuur voorkom.[1]

    Hiponieme

Politipe
Allotroop

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: polymorph(en)
Nederlands: polymorf(nl) m