politeen
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| politeen | politene |
- po•li•teen
- (chemie), (polimeertegnologie) 'n Polimeer van die alfa-olefien eteen, met die algemene formule (CH2CH2)n.
- . Wanneer ’n klomp eteenmolekules verbind word, vorm ’n polimeer, genoem politeen (algemeen bekend as poliëtileen). [1]
- In die industrie of die handel word algemeen die naam poliëtileen gebruik
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|