Gaan na inhoud

polities

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   polities    politiese     
   
(lêer)
po•li•ties
Betreffende die politiek.
Terreur is 'n politiese en militêre strategie wat beoog om politiese doele te bereik deur met geweld angs onder die bevolking te saai.

    Vertalings

  Vertalings:    polities
Engels: political(en)
Nederlands: politiek(nl)
Bywoord
polities
Betreffende die politiek.
Dit sal polities beter wees om bietjie toe te gee.

    Vertalings

  Vertalings:    polities
Engels: political(en)
Nederlands: politiek(nl)