polivinielasetaat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| polivenielasetaat | polivienielasetate |
- po•li•vi•niel•a•se•taat
- (chemie) 'n Alifatiese termoplastiese rubberagtige sintetiese polimeer met die formule (C4H6O2)n, wat behoort tot die polivinielesterfamilie, met die algemene formule −[RCOOCHCH2]−.
- Polivinielasetaat of PVA [...] word gevorm vanaf die monomeer etenieletanoaat, algemeen bekend as venielasetaat. PVA word gebruik in verskillende vorms van gom en hegmiddels (soos houtlym).[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|