polivinielchloried
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| polivinielchloried | polivinielchloriede |
- po•li•vi•niel•chlo•ried
- (chemie) 'n Bekende polimeer wat uit vinielchloried (chlooreteen) vervaardig word ((CH2CHCl)n)
- ’n Versameling produkte gemaak uit polivinielchloried: pype, elektriese isolasieband en motoronderdele.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|