pondok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pondok | pondokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pondokkie | pondokkies |
- Van Maleis, van Arabies, فندق (funduq) "herberg".
- pon•dok
- Klein huisie; hut; krot.
- Is dit 'n huis, paleis, pondok of varkhok?

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pondok | pondokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pondokkie | pondokkies |