pons
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pons | ponse |
- (gereedskap) instrument of masjien wat gate in papier, metaalplate, ens. maak.
- (kookkuns) 'n koue drankie gemaak deur vrugtesappe met vrugte en opsioneel alkoholiese drankies te meng
- (anatomie), (medies) afkorting van pons cerebelli, 'n spesifieke deel van die brein wat deel uitmaak van die breinstam
- U kan 'n kragsensor gebruik om die stootkrag te meet. Hierdie sensor kan tussen die pons en die materiaal geplaas word[1]
- 'n Yskoue en vrugtige pons is ideaal vir 'n somerbraai.[2]
- Die pons is belangrik vir verskeie funksies, insluitend die regulering van slaap, arousal (wakkerheid), en sommige motoriese funksies.[3]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | pons |
| Verlede Tyd | ek | het gepons |
| Teenwoordige deelwoord | ponsend | |
| Verlede deelwoord | geponste | |
- gate in metaal of papier maak met 'n ponsmasjien
- Geperforeerde staalplaat is 'n plaatproduk wat met 'n wye verskeidenheid gatgroottes en -patrone gepons is wat 'n estetiese aantrekkingskrag bied.[4]