Gaan na inhoud

pooier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pooier    pooiers  
   
(lêer)
pooi•er
(beroepe) 'n Man wat prostitute uitbuit deur hulle teen betaling te beskerm en help
  1. Ecuador – Alles wat met sekswerk verband hou, is wettig. Jy kan jou liggaam verkoop, 'n bordeel bestuur of 'n pooier wees sonder wetlike gevolge.[1]

    Sinonieme

Hoerboer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pimp(en)
Nederlands: pooier(nl) m