pool
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pool | pole |
- (geologie) een van die twee eindpunte van 'n planeet se rotasie-as
- (fisika) een van die twee punte waar 'n magneet se veldlyne loodreg op sy oppervlak gerig is
- (elektronika) die verbindingspunte van 'n elektriese toestel, battery of netwerk
- (wiskunde) 'n uitsonderlike punt waar 'n funksie na oneindig neig
- (figuurlik) een van twee teenoorgestelde entiteite
- (speletjie) 'n biljartspel van Amerikaanse oorsprong
- Die aarde het twee pole, Suid en Noord. [1]
- Ons weet almal dat magnete mekaar by teenoorgestelde pole aantrek en by soortgelyke pole afstoot.[2]
- Die plus- en minuskant van 'n sel (of battery), kan ook die positiewe en negatiewe terminale of pole genoem word.[3]
- Dit is wel bekend dat die pole en nulle van 'n aktiewe R-C-stroombaan enige plek in die komplekse s-vlak kan lê.[4]
- "Dis 'n beweging na die ander pool van aanvaarding van verhoudings van liefde en trou,” het hy gesê. [5]
- Ons het so lekker gekuier, gebraai, geswem, pool gespeel, en soveel meer.[6]
- 6: Potspel