Gaan na inhoud

poriewater

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  poriewater     
porie + water
po•rie•wa•ter
(chemie), (geologie) Water wat binne die porieruimte van grond of gesteente voorkom.
  1. Elektro-osmose is' n verskynsel wat in ioonuitruilers met porievog, soos natuurlike klei, kan voorkom en behels die gelyktydige vloei van elektriese stroom en poriewater onder die gesamentlike invloed van elektriese en hidrouliese gradiënte.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pore water(en)
Nederlands: poriënwater(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor poriewater.