Gaan na inhoud

postuleer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek postuleer  
Verlede Tyd  ek  het gepostuleer    
Teenwoordige deelwoord postulerend   
Verlede deelwoord gepostuleerde   
pos•tu•leer
(wetenskap) Om as 'n waarheidsgetroue of akkurate uitgangspunt of aksioma aan te neem, veral as 'n basis van 'n argument.
’n Enkelvoudige Au–Au-binding is 10 jaar gelede vir ’n isoleerbare, lugsensitiewe, biskarbeenkompleks van Au2 gepostuleer. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: postulate(en)
Nederlands: postuleren(nl)