Gaan na inhoud

pot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pot    potte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  potjie     potjies  
   
(lêer)
'n Silindriese voorwerp gemaak van glas, metaal of erdewerk, gewoonlik gebruik vir die berging of kook van iets
  1. Onthou, gebruik verskillende groottes en hoogtes potte, maar hou die ontwerp of kleur dieselfde as jy 'n versameling potplante saam wil uitstal.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pot(en)
Nederlands: pot(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek pot  
Verlede Tyd  ek  het gepot      
Verlede deelwoord gepotte   
  1. Om 'n klap te gee
  2. Om 'n plant in 'n pot te plant, iets in 'n pot te sit
  1. En nog groter blapse met hofsake waar die SAPD op hulle neus gepot is, telkens waar hulle Booysen probeer aankla het.[2]
  2. Die plant kan maklik voortgeplant word deur hierdie jong plante te pot.[3]