Gaan na inhoud

potensiaalverskil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  potensiaalverskil    potensiaalverskille  
potensiaal + verskil
po•ten•si•aal•ver•skil
(fisika), (elektronika) Die energie wat oorgedra word per eenheidslading wat vloei tussen twee punte in ’n stroombaan.
  1. Wanneer daar resistors in serie is, een na die ander, is daar ’n potensiaalverskil oor elke resistor.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: potential difference(en)
Nederlands: potentiaalverschil(nl) o