potvis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| potvis | potvisse |
- pot + vis: Samestelling sedert 1634 in vroeë Nederlands bekend; vernoem na die eienaardige vorm van sy kop.[1]
- pot•vis
- (soogdiere)
Physeter macrocephalus 'n walvis wat die grootste van die getande walvisse is.
- Potvisse gebruik soort ‘fonetiese alfabet’, bevind navorsers.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor potvis.