Gaan na inhoud

pouk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Pouke
Enkelvoud Meervoud
  pouk    pouke  
(musiek) 'n Groot keteltrommel met veranderbare toonhoogte soos gebruik in 'n orkes
In die pouke se tweemaatfragment (mate 57–8) wat die 3-2-3-ritmiese struktuur van mate 39–43 volg, word die dalende mineur derde van maat 39 vervang met ʼn dalende tritonus (A–Eb).[1]
Trommel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: timpani(en)
Nederlands: pauk(nl)