pouse
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pouse | pouses |
-
(lêer)
- pou•se
- 'n Kort rustyd of onderbreking in aktiwiteite.
- Ons speel elke pouse rugby.
| Vertalings: Kort tussenpose | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pous | pouse |
- Pous Innocentius IX was die laaste in 'n reeks van drie pouse waarvan die pontifikate gesamentlik minder twee jaar geduur het.
| Vertalings: Meer as een pous | |||
|---|---|---|---|