Gaan na inhoud

predasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  predasie     
pre•da•sie
(ekologie), (landbou) 'n biologiese interaksie waar 'n roofdier, 'n organisme wat jag, voed op sy prooi, die organisme wat aangeval word
  1. In ’n poging om predasie te bekamp het die veebedrywe die Predasiebestuursforum (PMF) gestig as ’n verteenwoordigende struktuur in die georganiseerde landbou se bestuur van konflik tussen ongediertes en die mens[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: predation(en)
Nederlands: predatie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor predasie.