Gaan na inhoud

prentraaisel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  prentraaisel    prentraaisels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  prentraaiseltjie     prentraaiseltjies  
Leerders wie se werk in die skool gedoen is, kan besig gehou word met prentraaisels.

    Sinonieme

beeldraaisel, figuurraaisel