presedent
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
presedent | presedente |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
presedentjie | presedentjies |
- Uit Nederlands, precedent, ontleen uit Frans, précédent, ontleen uit Latyn, praecedentem (vierde naamval van praecedens, teenwoordige deelwoord van praecedere (voorgaan) uit prae [voor] en cedere [gaan]. [1]
- pre•se•dent
- Voorbeeld wat gestel is; geval wat vantevore plaasgevind het waarop mens jouself kan beroep.
- 'n Belangrike presedent is geskep, naamlik dat die koning voortaan nie kon regeer sonder die toestemming van parlement en die volk nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|