presipitasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| presipitasie | presipitasies |
- pre•si•pi•ta•sie
- Water beweeg van die atmosfeer na die aarde in die vorm van reën, sneeu, mis, hael en dou. Dit staan bekend as presipitasie. [1]
- Daar is verskeie verskillende tegnologieë wat vir waterversagting gebruik word, insluitend ioonuitruiling, chemiese presipitasie, membraanfiltrasie, verdamping en elektrokoagulasie. Elke benadering het sy eie stel voordele en nadele.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|