prik
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| prik | prikke |
- (gewerweldes) 'n kakelose waterdier wat tot die orde
Petromyzontiformes gereken word. - die handeling van die werkwoord prik met 'n naald ens.
- Lamprei
- gedeeltelik: Inspuiting
| Vertalings: 1. waterdier | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. handeling met 'n naald ens. | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| prik | geprik |
- om met 'n skerp puntige voorwerp te deurboor
- Het jy al ooit 'n ballon met 'n naald geprik?[3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|