Gaan na inhoud

pril

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   pril    prille, pril    prils  
Sedert 1599 bekend in vroeë Nederlands. Oorsprong is onbekend.[1]
(poëties) jonk, vars, net begin
Glasskerwe op straat
toe Corlie gebore word
twee maande voor Kersfees
in die pril somer van ons jongmensdorp
meisie onder motor dood.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: pril(nl)